Willem V, Prins van Oranje

Willem V
Willem V, Prins van Oranje

Voorafgegaan deur Willem IV
Opgevolg deur Willem VI

Opgevolg deur Willem VI

Opgevolg deur Stadhouerskap tot niet gemaak

Persoonlike besonderhede
Gebore (1748-03-08)8 Maart 1748
Den Haag, Nederlandse Republiek
Sterf 9 April 1806 (op 58)
Brunswyk, Brunswyk-Lüneburg
Kind(ers) Frederica Louise Wilhelmina van Oranje
Willem I van Nederland
Prins Frederik van Oranje-Nassau
Religie Nederduits Gereformeerde Kerk

William V (Willem Batavus; 8 Maart 17489 April 1806) was 'n Prins van Oranje en die laaste Stadhouer van die Nederlandse Republiek. Hy het in 1795 in ballingskap na Londen gegaan. Hy was verdermeer heerser van die prinsipaliteit van Oranje-Nassau tot en met sy afsterwe in 1806. Hy is opgevolg deur sy seun Willem 1.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy